Stacey Q

Stacey Q
Geboortenaam Stacey Lynn Swain
Geboorte 30 November 1958 (1958-11-30)
Fullerton, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Stacey Q (gebore 30 November 1958) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Return of the Living Dead (1985), One Man Force (1989), en Citizens, en in die televisiereeks The Facts of Life (1979).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy